Customer testimonials

Linda

Client

More wil net baie baie dankie se vir die mooi hangertjie ...dis bo my verwagting mooi ...en baie dankie vir jou moeite met verpakking en vir gratis oorbelle ...ek gaan def weer by jou bestel ..sterkte met jou besigheid ..en die WOORD SE MOS AS ONS ALLES IN SY HANDE GEE ..SAL DIT Ñ SUKSES WEES ..WEES GESEEND IN JESUS NAAM ..

Petro

Client

Liewe Deidre
Baie dankie vir my baie pakkie. Dit is regtig baie baie spesiaal. Ek voel sommer al die liefde. Ek waardeer dit.
 

Leonie

Client

God het op 'n wonderbaarlike wyse gewerk met my mostertsaadjie.....Heilige Gees het my gelei om dit af te haal en vir iemand te gee wat net vanoggend gelees het oor die mostertsaadjie.Dit was Meer awesome terwyl ons praat dat sy die Woord van God op daardie gedeelte moes oopmaak terwyl ek daar sit.Die oomblik was net spesiaal en ek het instinktief geweet dat ek dit moes oorhandig.

Click here to contact us on WhatsApp